Header Artwork
Persoonlike vriendskappe: Boere en Russe

Ongeveer 30 jaar gelede het gimnastiek gelei tot die bekende fotograaf Wessel Oosthuizen se liefde vir Rusland. Wessel wat Rusland al 18 keer besoek het, skryf in sy nuutste boek oor die vriendskappe tussen die Russe en Boere en sy besoeke aan dié land.

Hiermee word jy uitgenooi na die bekendstelling van die boek Persoonlike vriendskappe: Boere en Russe deur Wessel Oosthuizen en Nico Moolman.

AfriForum borg Wessel Oosthuizen en Nico Moolman se nuwe boek getiteld Persoonlike vriendskappe: Boere en Russe.

Datum: 22 Junie 2021
Tyd: 18:00
Plek: AfriForum Teater

As gevolg van die huidige COVID-19-regulasies kan ons wel net vir ’n beperkte hoeveelheid mense voorsiening maak. Vul die vorm hieronder in om te registreer:

Sorry. This form is no longer available.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN