deur AfriForum | Feb 2, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 Januarie 2021 90 sakkies meel van 12,5 kg elk aan die Bethal-sopkombuis geskenk. Dít volg nadat die sopkombuis ’n versoek om hulp gerig het. Die Bethal-sopkombuis ondersteun tans 90 gesinne wat in nood verkeer. Weens die huidige...
deur AfriForum | Feb 2, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die instemming van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) ’n hofbevel bekom wat dit vir dokters moontlik maak om behandeling met ivermektien te begin gelyklopend met die indiening...
deur AfriForum | Feb 1, 2021 | Korona (Covid-19 ), Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum moedig burgerlike instellings aan om druk op die regering vol te hou om te verseker dat irrasionele maatreëls wat ekonomies en sosiaal vernietigend is, beëindig kan word. Die toenemende druk wat oor die afgelope paar dae deur die...
deur AfriForum | Feb 1, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die Endicott-buurtwag, wat deel vorm van die AfriForum-tak in Springs, het op 28 Januarie 2021 hulp verleen om die padoppervlak van die R42 tussen Endicott en Nigel skoon te maak nadat olie vermoedelik opsetlik daaroor uitgegooi is. Nadat die eerste vragmotor...
deur AfriForum | Feb 1, 2021 | Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het aan die Onafhanklike Verkiesingskommssie (OVK) geskryf om te versoek dat vanjaar se plaaslike verkiesing nie tot ná 2021 uitgestel word nie. Dit volg op die EFF se versoek om die verkiesing tot 2024 uit te stel. Morné Mostert,...
deur AfriForum | Feb 1, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Kimberley het op 28 Januarie 2021 te danke aan Dawie Griesel, buurtwagleier, twee verdagtes aangekeer en gearresteer. ’n Gedenkplaat van die Wêreldoorlog-senotaaf in dié stad is in hulle besit gevind. Griesel het Donderdag verby die senotaaf...