deur AfriForum | Mar 18, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, het vandag tydens ’n regstreekse uitsending aangekondig dat die regering van Botswana vir adv. Nel, adv. Phyllis Vorster (aanklaer) en Andrew Leask, hoofondersoeker by die eenheid, aangestel...
deur AfriForum | Mar 18, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid en die familieboernetwerk Saai het vandag vir Langspruit Landgoed, ‘n familieonderneming in die Standerton-distrik, bygestaan met die lê van strafregtelike klagtes van bedrog teen die bestuur van Bloemhof-silo’s tydens die eerste...
deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n brief aan die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling gestuur oor ’n boer wat gedwing is om van sy plaas af te skuif na ’n ander plaas toe. Daar word berig dat die departement mnr. Ivan Cloete aangesê het om van...
deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 Maart 2021 by die Centurion Christelike Laerskool besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders,...
deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek in hul saak teen die Departement van Toerisme in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria beteken. Dit volg nadat pres. Cyril Ramaphosa en Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van Toerisme, verlede jaar die...
deur AfriForum | Mar 17, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum is van mening dat die Departement van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie (DWS) nie weet wat hul rol op nasionale, provinsiale of plaaslike vlak is nie en hulself herhaaldelik weerspreek. Dit volg nadat Sputnik Ratua, woordvoerder van DWS, gesê het...