deur AfriForum | Apr 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Plaaslikeregeringsake Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kennis geneem van Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) se niefinansiële gegewens vir 2019 en glo dat dit nie die werklike uitdagings en situasie ondervang nie. Morné Mostert, bestuurder van Plaaslikeregeringsake by AfriForum, sê...
deur AfriForum | Apr 6, 2021 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag in ’n skrywe aan die Gautengse wetgewer versoek dat druk op David Makhura, die Premier van Gauteng, geplaas word om op te tree teen Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir Onderwys. Dit volg nadat Lesufi na bewering tydens ’n vergadering stellings...
deur AfriForum | Apr 6, 2021 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings, Navorsing Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum en dr. George Coetzee het vandag ’n verdere sukses in die stryd vir toegang tot ivermektien behaal, nadat die skikking oor die samestelling en beskikbaarstelling van ivermektien met die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir...
deur AfriForum | Apr 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie die Sentrum vir Plaaslike Regering van stapel gestuur en daarmee saam die Noordwes Munisipale Indeks bekendgestel. Dr. Eugene Brink, bestuurder van dié navorsingsentrum, sê Suid-Afrika verkeer...
deur AfriForum | Apr 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het in Maart twee groot projekte suksesvol afgehandel. Die eerste was die skoonmaak van die park in Strydomstraat. Die J.B. Marks Plaaslike Munisipaliteit het die gras in die park gesny en AfriForum-taklede het die gras verwyder en...
deur AfriForum | Apr 1, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug se regspan is gister (31 Maart 2021) in kennis gestel dat 51 van die 132 studente wat deur die organisasie verteenwoordig word, toegelaat is om vir 2021 by verskeie universiteite te registreer terwyl hul NSFAS-saak nog hangend is. AfriForum staan die...