deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag in ’n skrywe aan prof. Wim de Villiers kommentaar gelewer oor die voorgestelde US-taalbeleid. AfriForum Jeug is sedert 2015 aktief op die US-kampus en het toe reeds begin om aanspraak te maak op gelyke en inklusiewe taalregte en...
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om volledige kommentaar voor te berei in reaksie op die regering se voorgestelde wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike Diskriminasie (algemeen bekend as PEPUDA of die Gelykheidswet)....
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n aansoek onder die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA) op die Departement van Gesondheid te beteken. Dit volg nadat die minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, verlede week op...
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het in Maart ’n volhoubare skoomaakprojek begin waartydens 9 ton gras en grond deur ’n lid weggery is met ’n laaigraaf. Die projek is gehou op die hoek van Mark- en Aenmaystraat. Die tak wil graag op ’n volhoubare wyse sulke projekte...
deur AfriForum | Apr 12, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Westonaria-tak het onlangs altesaam 50 gloeilampe vir straatligte geskenk aan die Rand West City Plaaslike Munisipaliteit. Die plaaslike munisipaliteit het nie fondse gehad om die gloeilampe aan te koop nie. Weens die tekort aan gloeilampe was die strate...
deur AfriForum | Apr 11, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, adv. Phyllis Vorster (aanklaer) en Andrew Leask, hoofondersoeker by die eenheid, is vandeesweek in Botswana in verband met die vervolging van Welheminah Mphoeng Maswabi in dié land. AfriForum het...