deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
AfriForum Jeug het vandag ’n dringende skrywe aan die bestuur van die Universiteit van Kaapstad (UK) gerig in reaksie op onlangse voorvalle van ’n rassistiese aard op dié kampus. Drie eise word in die skrywe aan die universiteitsbestuur gestel. In die eerste plek word...
deur AfriForum | Apr 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 April 2021 ’n tak in Zastron gestig ná verskeie versoeke vanuit die gemeenskap. Die nuutverkose takbestuur bestaan uit Oubaas du Plessis (voorsitter), Hannes Calitz (ondervoorsitter), Magda du Plessis (tesourier), Mariaan...
deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het kommentaar ingedien op die voorgestelde COVID-19-entstofbeseringvergoedingskema. Dit volg nadat die Minister van Gesondheid, dr. Zweli Mkhize, ’n beroep op die burgery gedoen het om binne slegs vyf dae kommentaar te lewer op...
deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Mediaverklarings
AfriForum het met skok en spyt kennis geneem van die brandskade wat sedert gister in Kaapstad aangerig word en die brandbestryders wat in die uitvoering van hulle pligte beseer is. AfriForum betuig simpatie teenoor almal wat eiendom verloor het en spreek lof uit vir...
deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Messina het op Vrydag 16 April die SAPD bygestaan met die uitvoer van 12 inhegtenisnames. Dit volg na die SAPD die buurtwag genader het vir bystand en ondersteuning tydens ’n aksie wat Vrydagaand op die N1, wat deur die dorp loop, gehou is....
deur AfriForum | Apr 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Hartbeespoort het twee buurtwaglede van 12–16 April vir opleiding as hommeltuigvlieëniers na Orania gestuur. Dít volg nadat die tak ’n hommeltuig aangekoop het sodat die buurtwag dit kan gebruik om gemeenskapsveiligheid op te skerp, asook om...