deur AfriForum | Mei 7, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Sasolburg-tak het in April altesaam 14,3 ha gras gesny en ’n gebied van 4,7 ha skoongemaak. Dié projekte het ’n groot verskil in die dorp gemaak. Die het gras gesny in Mosega, Magersfontein, De Wild, die area voor die Hoëveldse Tuine, Nuwekloof, die...
deur AfriForum | Mei 6, 2021 | Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings
AfriForum het met waardering kennis geneem van die totstandkoming van die Akademie vir Veeltaligheid aan die Universiteit van die Vrystaat (UV). Volgens ’n radio-onderhoud met dr. Peet van Aardt, die kurator van die akademie, is die doel daarvan om aan die...
deur AfriForum | Mei 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se nuutgestigte tak in De Doorns het op Woensdag 5 Mei hul eerste projek afgeskop deur 230 bome en struike by die Sunny Kids- plaaslike skool te plant. Die tak het 50 waterpere (Syzygium guineense), 130 populiere (Populus simonii) en 50 Kaapse kanferfoelie...
deur AfriForum | Mei 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het deur die loop van April voortgegaan om projekte in die dorp uit te voer met behulp van die gemeenskap en personeel van Working on Fire. Gif is op verskeie sypaadjies gespuit om te verhoed dat gras en onkruid daar groei. Dit is ’n...
deur AfriForum | Mei 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die nuutgestigte AfriForum Jeug-tak in Kimberley het op 27 April 2021 ’n kleurvolle pretloop by die 8 Myl Restaurant & Venue aangebied. Jonk én oud het die 5 km-roete aangepak en aan die einde van die pretloop het elke deelnemer ’n medalje ontvang. “Dit was vir...
deur AfriForum | Mei 5, 2021 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum se privaatvervolgingseenheid staan tans vir Anja Pentz by, wat na bewering op 22 April 2021 deur beamptes van die Wierdabrug-polisiestasie aangerand en ure lank opgesluit is nadat sy ’n kapingspoging by dié polisiestasie wou aanmeld. Die polisiebeamptes het...