deur AfriForum | Aug 18, 2020 | Mediaverklarings
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Augustus 2020 by die Laerskool Kameelfontein in Roodeplaat besoek afgelê waartydens die gr.7-leerders van dié skool toegespreek is. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met...
deur AfriForum | Aug 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Moot-tak het op 15 Augustus 2020 ’n groot skoonmaakprojek in Beyerstraat, Haarhoffstraat, 16de Laan en 18de Laan in Rietfontein gehou. Groot gedeeltes rondom die waterkanaal is skoongemaak en ontbos om die veiligheid in die omgewing te verbeter. Die...
deur AfriForum | Aug 17, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Parys-tak het op 13 Augustus 2020 ’n buurtwag gestig nadat inwoners die organisasie genader het om ’n buurtwag op die been te bring aangesien die misdaadsyfers in hierdie plattelandse dorpie die hoogte ingeskiet het. Alvorens ’n buurtwag gestig mag word,...
deur AfriForum | Aug 17, 2020 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar ingedien oor die voorgestelde Wysigingswet op Films en Publikasies van 2020, ook bekend as die Internetsensorskapwet. Stella Ndabeni-Abrahams, minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, het op 3 Julie...