deur AfriForum | Aug 12, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 15 uit 27 vullisterreine wat in die Wes-Kaap geoudit is het aan nasionale standaarde voldoen....
deur AfriForum | Aug 12, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Vaalharts-buurtwag in samewerking met Hartswater Crime Watch het onlangs saam met die plaaslike polisie en weermag gewerk om misdaad te beveg in die gemeenskap. Die buurtwag was onder meer behulpsaam toe daar op ’n taverne, wat drank verkoop en rus...
deur AfriForum | Aug 11, 2021 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van die organisasie se nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Slegs 9 uit 17 vullisterreine wat in Gauteng geoudit is het aan nasionale standaarde voldoen. Kragtens...
deur AfriForum | Aug 11, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Centurion-tak het onlangs twee kameras op strategiese plekke in die Valhalla-omgewing opgesit om te help om misdaad te beveg. Die tak het verskeie klagtes ontvang oor misdaad in die gebied en het reeds die kanaal in Valhalla skoongemaak en ontbos....
deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se beheerkamer vir die noordstreek, wat Gauteng, Limpopo en Mpumalanga insluit, het in Junie en Julie 2021 meer as 367 gevalle hanteer en die organisasie se buurtwagte in dié provinsies deurlopend ondersteun. Die doel van die beheerkamer is om...
deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n medaljefonds vir die wenners van die Olimpiese en Paralimpiese Spele bekendgestel. Dit volg nadat daar die afgelope naweek wyd berig is dat die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (SASKOK) oor min...