deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag kommentaar ingedien teen die beoogde wysigings aan die Wet op die Suid-Afrikaanse Polisiediens 68 van 1995 (die Polisiewet). Die wysigings het ten doel om die Polisiewet tot so mate te wysig dat die minister van polisie onder meer die mag het om...
deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Klerksdorp het van 24 tot 31 Oktober 2020 aan die organisasie se #VegEnBou-veldtog deelgeneem en verskeie projekte aangepak om die dorp op te hef. Die tak het slaggate herstel by die Hervormde Kerk in Declercqville asook ’n paar ander plekke in...
deur AfriForum | Nov 4, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum se Pietersburg-buurtwaglede het op 31 Oktober ’n gebiedverkenningsaksie gehou, opleiding ontvang en ’n gebeurlikheidsplan opgestel en ingeoefen. Die buurtwaglede het ’n veiligheidsoudit van die Flora Park- en Fauna Park-woonbuurt in Polokwane gedoen. Die...
deur AfriForum | Nov 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Rustenburg het tussen 22 en 30 Oktober aan dié organisasie se #VegEnBou-veldtog deelgeneem. ’n Suksesvolle skoonmaakprojek is in samewerking met die munisipaliteit gevoer en ander projekte geloods. Die veldtog het met ’n teenboeliepraatjie by...
deur AfriForum | Nov 3, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Alfa-buurtwag wat deel vorm van dié burgerregteorganisasie se Overstrand-tak het op 2 November as deel van die tak se #OnsDorp-projek die begraafplaas in Onrus skoongemaak. Dié projek volg nadat AfriForum klagtes van gemeenskapslede ontvang het dat die...
deur AfriForum | Nov 3, 2020 | Mediaverklarings
Verteenwoordigers van die burgerregteorganisasie AfriForum het die openbare verhoor oor die wysigings aan Artikel 25 van die Grondwet in Mosselbaai op 30 Oktober bygewoon. Arno Greyling, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Suid-Kaap, het by dié verhoor gepraat....