deur AfriForum | Des 1, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in die Oos-Kaap se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie...
deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Wolmaransstad het verlede week die area langs die spruit skoongemaak en ontbos. Hierdie area was nie net onnet nie maar dit was ook ’n veiligheidsrisiko aangesien misdadigers hierdie area as wegkruip- en wegsteekplek kon gebruik. “Dit is jammer...
deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Brits het op 25 November 2020 gehelp om twee vermeende kapers vas te trek nadat die buurtwag inligting ontvang het oor ’n gekaapte voertuig in die Mount Amanzi-omgewing. AfriForum se gemeenskaplike operasionele sentrum in Brits is daarvan in...
deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar as deel van die organisasie se jaarlikse blou-en-groendruppelprojek die drinkwater (bloudruppel) in 220 dorpe en die verwerkte rioolwater (groendruppel) van 118 rioolafvalwaterbehandelingswerke getoets. Die uitslae van dié verslag toon dat baie...
deur AfriForum | Nov 30, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Bothaville-tak het verlede week vier kameras op die hoek van Van der Lingenstraat en Presidentrylaan in die hoofstraat opgerig. ’n Sekuriteitsmaatskappy sal die kameras 24 uur per dag gratis moniteer. Die kameras kan ook voertuie se nommerplate...
deur AfriForum | Nov 29, 2020 | Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings, Mediaverklarings
Volgens AfriForum is die chaotiese en oneffektiewe skoleplasingsproses vir die 2021 akademiese jaar in die Gauteng-provinsie weereens ’n bewys dat die Departement van Basiese Onderwys nie in staat is om hierdie funksie doeltreffend te vervul nie en dat die plasing van...