deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het op 24 Junie 2020 tydelike verligting aan motoriste gebring deur slaggate in dié dorp se sakekern met doloriet te vul. Die AfriForum-tak en die Bethal Business and Property Association het reeds ’n vrag teer bestel om paaie te herstel,...
deur AfriForum | Jun 26, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 23 Junie 2020 ’n dringende opvolgskrywe gerig aan Anton Bredell, Wes-Kaapse Minister van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, nadat daar met kommer kennis geneem is van die Stellenbosch Plaaslike...
deur AfriForum | Jun 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Aliwal-Noord het skolehulppakkette aan Holy Cross Primary en Flamingo Primêr verskaf as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bestaan uit...
deur AfriForum | Jun 23, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Kimberley het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp verskaf as deel van die #afriforumstaansaam vir Skole-projek, wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skole wat hulppakkette ontvang het is Laerskool Eureka,...
deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het op 17 Junie 2020 flitse en kopligte aan die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit geskenk om hul werk in die Naboomspruit-omgewing te vergemaklik. Philip van Staden, voorsitter van AfriForum se Naboomspruit-tak, het...
deur AfriForum | Jun 22, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Kaapstad-Noord-tak het 12 hulppakkette aan skole in die omgewing versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir Skole-projek wat in samewerking met AfriForum Jeug van stapel gestuur is. Die skolehulppakkette bevat COVID-19-inligtingstukke, patrone vir...