deur AfriForum | Des 7, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Stellenbosch het vanaf 30 November tot 4 Desember indringerplante verwyder in die vleiland in Onder-Papegaaiberg in samewerking met Wildtrust. Die projek is aangepak as deel van die burgerregteorganisasie se #OnsDorp-veldtog. Dié projek is ook die...
deur AfriForum | Des 4, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak het saam met die Helpende Hand-tak in Morgenzon op 3 Desember skoonmaakmiddels aan kerke en tehuise in Morgenzon geskenk en versprei. Hierdie skenking ter waarde van R8 000 sluit handreinigers en handewasseep asook ’n groot hoeveelheid...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in Gauteng se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie en...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Margate-tak verwelkom die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake (COGTA) in KwaZulu-Natal se verslag wat handel oor verskeie aantygings van korrupsie in die Ugu Distriksmunisipaliteit wat oopgevlek is. Dié munisipaliteit het onlangs ’n...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Centurion het in November verskeie projekte aangepak om die omgewing te verbeter en die gemeenskap te versterk. Die tak het van kontrakteurs gebruik gemaak om verskeie slaggate in Centurion te herstel. Die paaie was onbegaanbaar en die tak het...
deur AfriForum | Des 1, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het van Augustus tot Oktober 2020 verskeie dorpe in Noord-Kaap se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. Dié projek was vanjaar belangriker as ooit weens die COVID-19-pandemie en...