deur AfriForum | Jan 20, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg het vanjaar fluks weggespring om die dorp netjies te hou aangesien die munisipaliteit in gebreke bly om dit te doen. Gedurende Januarie het dié tak reeds die gras in die volgende areas gesny: HF Verwoerd, by die Tharina-sentrum, die...
deur AfriForum | Jan 19, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Sasolburg was deel van die span wat op 2 en 16 Januarie vanjaar mense en troeteldiere gered het op hoewes in die omgewing waar die Klein Rietspruit sy walle oorstroom het. AfriForum se Vanderbijlpark-tak, Vaal Response Unit, die SAPD se...
deur AfriForum | Jan 18, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se tak in Centurion het die nuwe jaar begin deur verskeie projekte aan te pak om die omgewing te verbeter en die gemeenskap te versterk. Die tak het verskeie klagtes ontvang rakende probleemareas wat nie onderhou word nie en wat ’n gevaar inhou vir inwoners....
deur AfriForum | Jan 6, 2021 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Buffelspoort het gedurende Desember 2020 sekuriteitskameras by ’n besige roete in die landelike gemeenskap geïnstalleer om sodoende die area, wat gereeld deur misdadigers geteiken word, te beveilig. Die kameras is opgerig by die R104- en...
deur AfriForum | Des 24, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Langenhovenpark, Bloemfontein, het op 23 Desember 2020 drie groot slaggate in Nelson Mandelarylaan herstel nadat dié slaggate verskeie motors se bande beskadig het. Die tak het ongeveer 12 sakke teer gebruik om die drie slaggate te vul. “Die...
deur AfriForum | Des 17, 2020 | Gemeenskapsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Bethal het op 15 Desember drie stoptekens op die hoek van Malherbe- en Wichtstraat in Bethal vervang. Hierdie stoptekens se borde was beskadig en die pale was afgery of deurgeroes. Die pale wat wel nog in ’n goeie toestand was, is reggemaak en...