deur AfriForum | Aug 18, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 17 Augustus 2021 ’n buurtwag in Langebaan gestig. Dié buurtwag heet AfriForum se Weskus-buurtwag en vorm deel van AfriForum se Langebaan-tak wat in Maart vanjaar gestig is. Die buurtwag sal aanvanklik Longacres Country...
deur AfriForum | Aug 13, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Messina het op 11 Augustus 2021 beslag gelê op gesmokkelde sigarette met ’n straatwaarde van sowat R676 000. Dít volg nadat die buurtwag sedert Maandagaand 9 Augustus saam met die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) en die...
deur AfriForum | Aug 12, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Vaalharts-buurtwag in samewerking met Hartswater Crime Watch het onlangs saam met die plaaslike polisie en weermag gewerk om misdaad te beveg in die gemeenskap. Die buurtwag was onder meer behulpsaam toe daar op ’n taverne, wat drank verkoop en rus...
deur AfriForum | Aug 10, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se beheerkamer vir die noordstreek, wat Gauteng, Limpopo en Mpumalanga insluit, het in Junie en Julie 2021 meer as 367 gevalle hanteer en die organisasie se buurtwagte in dié provinsies deurlopend ondersteun. Die doel van die beheerkamer is om...
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in die sentraalstreek, wat die Vrystaat, Noordwes en KwaZulu-Natal insluit, het op 30 Julie 2021 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Tydens dié patrollie het 42 buurtwagte en 1 541 patrolleerders in 828 voertuie deelgeneem....
deur AfriForum | Aug 4, 2021 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op 30 Julie 2021 ’n nuwe mobiele beheerkamer vir die buurtwag onthul tydens dié burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie. Die beheerkamer is binne-in ’n Toyota Quantum-bussie ingebou wat deur die Witrivier-tak aangekoop...