Misdaad is oral in die land ‘n probleem. Op Hluhluwe in KwaZulu-Natal tree die AfriForum-tak egter pro-aktief op om die gemeenskap te beveilig. Hier is een van die land se grootste beheerkamers en gevorderde rekenaartegnologie word ingespan om verdagte voertuie...
Deur Alet Rademeyer Die anargie, verwoesting en nood wat KwaZulu-Natal (KZN) getref het tydens onlangse protesoptogte en brandstigting is ’n ramp, maar dit het ook gewys wat gedoen kan word as gemeenskappe gerat is om in te spring en ’n verskil te maak. Kallie Kriel,...
“As ’n mens AfriForum uit dié provinsie sou verwyder, sou dit ’n groot leemte agterlaat. Die takke doen goeie werk, maar die suksesse is net moontlik met die hulp van die vrywilligers wat so baie vir ons doen. Dit is hulle wat hulle hande opsteek en leiding neem om ’n...
Lede van verskeie AfriForum-buurtwagte het die afgelope week in Orania protospanopleiding ontvang. Teoretiese en praktiese aspekte is binne die raamwerk van die wet behandel om protospanlede slaggereed te maak om in ’n noodsituasie op te tree. Jan Wessels, AfriForum...
AfriForum Jeug, Saai en Tuks Landbou het vandag hande gevat en ’n gesamentlike opknappingsprojek by die Voortrekkermonument aangepak waartydens gras gesny is, onkruid gespuit is en van die monument se stormwaterslote skoongemaak is. Bernard du Preez, voorsitter van...
As wetsgehoorsame burgers met vuurwapens moet kies tussen ’n onbevoegde regering en hul gesinne, sal hul beslis hul gesinne eerste stel. Meer as 21 organisasies, verenigings en drie politieke partye het hul vandag daartoe verbind om die konsepwysigings aan die...