Emosionele stories van hoop is Saterdag gedeel toe ’n braai by die Makhulu-wildplaas net buite Boshof in die Vrystaat gehou is om vir ’n klomp mense en organisasies, wat die boere in die omgewing gehelp het ná brande groot skade hier aangerig het, dankie te sê....
Goeie verhoudinge tussen gemeenskappe maak vreedsame naasbestaan en ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms moontlik. In dié gees het AfriForum, Saai, Agri All Africa, Boschveld Chickens en Pioneer onlangs hande met die Nogas Post-gemeenskap in Thaba’ Nchu gevat...
Die vyf beskuldigdes in die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa het vandag vir die tweede keer in die Boksburg Landdroshof verskyn waar die saak tot 5 Maart 2021 uitgestel is. “Ons is dankbaar dat die SAPD die afgelope paar maande bereid...
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het vandag op uitnodiging ’n toespraak gelewer tydens die South African National Civic Organization (Sanco) se optog teen onder meer plaasmoorde en korrupsie. “Dit is belangrik dat ons hierdie uitnodiging aanvaar het en...
AfriForum en Solidariteit het vandag strafregtelike klagtes teen Julius Malema, leier van die EFF, gelê ná die dreigemente wat hy teen polisielede gemaak het. Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, het by die indien van die klagtes gesê Malema se optrede...
“Ek dink nie ek sou dit sonder AfriForum se reaksie- en Trauma-eenheid gemaak het nie. Die hulp en ondersteuning wat ek gekry het, was uitmuntend. Ek kan nie genoeg dankie sê nie,” sê Johann Brandt, ‘n plaasaanvalslagoffer van die Brits-omgewing wat...