Header Artwork

Emosionele stories van hoop is Saterdag gedeel toe ’n braai by die Makhulu-wildplaas net buite Boshof in die Vrystaat gehou is om vir ’n klomp mense en organisasies, wat die boere in die omgewing gehelp het ná brande groot skade hier aangerig het, dankie te sê. Verskeie mense het vertel van die skade wat gely is en die ongelooflike dade wat daarna gevolg het om die gemeenskap weer op hul voete te kry. Skenkings is van regoor die land ontvang.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN