Deur Marthinus Koekemoer Beweerde tenderbedrog in Vryheid, KwaZulu-Natal, het na raming moontlik reeds miljoene rande in Hendrick Vusumuzi Mbatha, ’n plaaslike sakeman, se sak gesit pleks van in die AbaQulusi-munisipaliteit se koffers. AfriForum het in Mei ’n hofsaak...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Nagenoeg 400 mense het vandeesweek by die AfriForum-gemeenskapsentrum in Vryheid, KwaZulu-Natal (KZN), bymekaargekom om planne te beraam en hulself te organiseer te midde van grootskaalse onluste wat dele van die land die afgelope week...
“As ’n mens AfriForum uit dié provinsie sou verwyder, sou dit ’n groot leemte agterlaat. Die takke doen goeie werk, maar die suksesse is net moontlik met die hulp van die vrywilligers wat so baie vir ons doen. Dit is hulle wat hulle hande opsteek en leiding neem om ’n...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Solidariteit Beweging het vandag ’n beroep op die publiek gedoen om kalm, ingelig en georganiseerd te bly te midde van die onluste wat sekere dele van die land teister sedert oudpres. Jacob Zuma se inhegtenisneming verlede week. Zuma...
Deur Alet Rademeyer Die wêreld is reeds die afgelope 18 maande in die kake van die dodelike COVID-19-pandemie vasgevang. Sedert die virus uitgebreek het, was daar wêreldwyd 186,6 miljoen bevestigde gevalle en 4 miljoen sterftes. Tot op hede is 3,1 miljard mense in 140...
Deur Marthinus Koekemoer Praat met enige van AfriForum se takvoorsitters in KwaZulu-Natal (KZN) en ’n mens kom gou agter hierdie takke is nie opsoek na lofsange vir die goeie werk wat hulle doen nie. AfriForum se nege takke in dié provinsie fokus op volhoubare...