Dit was ’n besige week vir AfriForum op verskeie fronte. Verskeie takke het aan massapatrollies deelgeneem en Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het selfs ’n mondelingse voorlegging by Krieket Suid-Arika (KSA) gemaak. Kriel het Dinsdag ’n voorlegging aan...
AfriForum gaan toetree tot die regsgeding oor die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) se aansoek om die plaaslike verkiesing later vanjaar uit te stel. Die verkiesing is veronderstel om op 27 Oktober plaas te vind, maar die OVK het besluit, om op grond van ’n...
Deur Alet Rademeyer As daar nou een ding is wat AfriForum en die res van die land tydens die onlangse protesoptogte en plundering in KwaZulu-Natal en Gauteng geleer het, is dit dat gemeenskappe slaggereed moet wees om hulself te beskerm en te beveilig. Bheki Cele,...
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum is teen enige vorm van rassisme in die samelewing én in krieket gekant. Só het Kallie Kriel, uitvoerende hoof van die burgerregtewaghond, vandeesweek in ’n mondelingse voorlegging by Krieket SA (KSA) se Social Justice and Nation...
Deur Alet Rademeyer Die COVID-19-pandemie het sedert dit die land in Maart verlede jaar getref het ’n geweldige impak op kunstenaars gehad. Tientalle se loopbane het letterlik tot stilstand geruk met byeenkomste, feeste en vertonings wat weens die staat van inperking...
“Ons het ’n leuse hier in Pongola: ‘Jy is óf deel van die probleem óf deel van die oplossing’. Doen eerder iets as wat jy niks doen nie,” sê Alton Vlok, voorsitter van die bedrywige AfriForum-tak in Pongola wat dikwels hande met die gemeenskap vat en inspring om te...