Goeie verhoudinge tussen gemeenskappe maak vreedsame naasbestaan en ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms moontlik. In dié gees het AfriForum, Saai, Agri All Africa, Boschveld Chickens en Pioneer onlangs hande met die Nogas Post-gemeenskap in Thaba’ Nchu gevat...
Deur Alet Rademeyer Julius Malema, die EFF en die ondersteuners van dié party móét gedwing word om op te hou om liedere te sing wat haatspraak en geweld aanhits. Hul optrede verhoog onnodige rassespanning in die land en druis in teen ’n vreedsame demokrasie....
Deur Marthinus Koekemoer Terwyl adv. Dali Mpofu, regsverteenwoordiger van Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering in die parlement, vandag op die tweede dag van haar verhoor aangevoer het dat die saak teen haar polities gemotiveerd is, het ’n...
Deur Marthinus Koekemoer en Alet Rademeyer Die verhoor van Thandi Modise, speaker van die parlement, se dieremishandelingsaak het vandag in die Potchefstroomse Streekshof begin. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se Privaatvervolgingseenheid, vervolg Modise...
Deur Alet Rademeyer Kersfees is om die draai en Kraal Uitgewers bied ’n ongelooflike winskoop vir boekwurms aan. ’n Plaasmoordpakket is vanaf 27 November tot 30 November teen net R200 beskikbaar. Die vier boeke Treurgrond, Kill the boer, Plaasmoorde/Farm murders en...
Die vyf beskuldigdes in die 2014-moord op die voormalige Bafana Bafana-kaptein Senzo Meyiwa het vandag vir die tweede keer in die Boksburg Landdroshof verskyn waar die saak tot 5 Maart 2021 uitgestel is. “Ons is dankbaar dat die SAPD die afgelope paar maande bereid...