Deur Alet Rademeyer In 2021 gaan AfriForum sy Veg-En-Bou-plan aansienlik verskerp om ’n vry, veilige en voorspoedige toekoms vir Afrikaners aan die suidpunt van Afrika te verseker. Verlede jaar was ’n onstuimige jaar, maar AfriForum kon steeds daarin slaag om te...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Dit blyk toenemend dat sekere wetstoepassers die inperkingsregulasies misbruik om gewone, wetsgehoorsame burgers te boelie eerder as om hul op die bekamping van ernstige misdaad toe te spits. Só sê Kallie Kriel, uitvoerende hoof van...
Deur Alet Rademeyer Regter Frits van Oosten het vandeesweek in die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria ’n groep boere en Zimbabwiese maatskappye se aansoek om met ’n skadevergoedingseis van R2 miljard teen die Suid-Afrikaanse regering voort te gaan, toegestaan....
Deur Alet Rademeyer Regter Hans Fabricius het vanoggend drie aansoeke van verskillende partye vir die opening van strande in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria van die hand gewys. Die aansoeke is gebring deur die Groot-Brakrivier-sakeforum, die...
Deur Alet Rademeyer Die COVID-19-pandemie en die gepaardgaande staat van inperking het Suid-Afrikaners die afgelope jaar op baie maniere beïnvloed. Baie mense is in die krisistyd hard getref weens werkverliese of ondernemings wat hul deure moes sluit. Dries du...
Emosionele stories van hoop is Saterdag gedeel toe ’n braai by die Makhulu-wildplaas net buite Boshof in die Vrystaat gehou is om vir ’n klomp mense en organisasies, wat die boere in die omgewing gehelp het ná brande groot skade hier aangerig het, dankie te sê....