Elke keer as pres. Cyril Ramaphosa die land toespreek lig hy die belangrikheid van die stryd teen geslagsgebaseerde misdaad uit en beloof dat dié wat hulself daaraan skuldig maak, gestraf sal word. Desondanks is die kans dat iemand in Suid-Afrika aan koperdiefstal...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch As daar nie daadwerklik ingegryp word om slagoffers van geslagsgebaseerde misdaad se vertroue in die strafregstelsel te herstel nie, gaan al hoe meer slagoffers ontmoedig word om sake aan te meld, terwyl al hoe meer oortreders skotvry...
Deur Alet Rademeyer Die Wetsontwerp op Onteiening het nie ten doel om ongeregtighede van die verlede reg te stel nie, maar is eerder daarop gemik om ’n rasseagenda te dryf en die staat meer mag te gee. Só het Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, vandag...
Deur Marthinus Koekemoer Solidariteit Helpende Hand het vandeesmaand begin om ’n nuwe kursus vir tuisversorging van bejaardes aan te bied. Dit volg ná die organisasie die afgelope tyd oorval is met versoeke van mense wat behoefte aan tuisversorging het. Die...
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat die regering van Botswana sy span amptelik gevra het om hulle met voorverhoorverrigtinge in die vervolging van Welheminah Mphoeng Maswabi by te staan....
AfriForum het vandag ’n groot oorwinning vir inwoners van Naboomspruit behaal nadat dié organisasie die Limpopo Hooggeregshof in Pietersburg (Polokwane) dringend genader het om die Modimolle-Mookgophong Plaaslike Munisipaliteit te dwing om water volhoubaar aan...