deur AfriForum | Aug 17, 2018 | Artikels
Sowat 300 gemeenskapslede het gister aan ‘n vreedsame optog na die Dawid Kruiper Munisipaliteit in Upington opgeruk om die gewilde Sakkie se Arkie-toeristebestemming van ondergang te red. Upington se AfriForum- en AfriForum Jeug-tak het in samewerking met die...
deur AfriForum | Aug 16, 2018 | Artikels
AfriForum, die Skoleondersteuningsentrum (SOS) en Solidariteit meen die voorgestelde gewysigde skoleregulasies vir Gautengse skole in 2019 is teenstrydig met die Grondwet en dit kan skoolbeheerliggame se magte om skole suksesvol te bestuur inperk. Panyaza Lesufi,...
deur AfriForum | Aug 14, 2018 | Artikels
AfriForum, die landbou-unie TLU SA en die sakewaghond Sakeliga het besluit om kragte saam te snoer en ’n gesamentlike regstrategie te ontwikkel om die regering se voorgenome planne om eiendom sonder vergoeding te onteien, teen te staan. Dié besluit volg nadat ’n...
deur AfriForum | Aug 13, 2018 | Artikels
Die Solidariteit Beweging het vandag ter viering van Afrikaanse Taaldag op 14 Augustus ’n buitengewone taalekspo in Centurion aangebied waarin insig in tientalle inisiatiewe ter bevording van die taal gegee is. Op 14 Augustus 1875, 143 gelede, is die Genootskap van...
deur AfriForum | Aug 10, 2018 | Artikels
’n Aktivis verbonde aan die EFF moet ’n boete van R6000 afbetaal nadat hy vier jaar gelede die standbeeld van ’n Boerekryger uit die Anglo-Boereoorlog in Uitenhage beskadig het. Ellijah Madwara, ’n voormalige adjunkhoof van die EFF, word R4 000 beboet vir...
deur AfriForum | Aug 7, 2018 | Artikels
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n omvattende veldtog teen die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) van stapel gestuur. Die veldtog sal aktivistiese aksies, bewusmaking en die insameling van openbare kommentaar insluit. AfriForum...