deur Forum Nuus | Jun 11, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum se takke is in Mei uitgedaag om soveel as moontlik slaggate in hul dorp te vul met prysgeld van R30 000 wat op die spel was. Die takke het behoorlik gewoeker met bykans 230 ton teer wat vir die vul van slaggate aangewend is....
deur Forum Nuus | Jun 10, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Verteenwoordigers van sowat 21 organisasies, verenigings en drie politieke partye het hul vandag daartoe verbind om die konsepwysigings aan die bestaande Vuurwapenwet met mag en mening, én tot in die howe as dit nodig is, te beveg. Verskeie van dié...
deur Forum Nuus | Jun 9, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die AfriForum Teater in Pretoria is vandag (Donderdag 10 Junie) presies honderd dae oop en byna 5 500 teatergangers én talle bekende gesigte is reeds deur sy deure. Volgens Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, is die teater...
deur Forum Nuus | Jun 8, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die hartlike verhouding wat daar tussen die Russe en Boere tydens en ná die Anglo-Boereoorlog bestaan het, word vandag weer in herinnering geroep met ’n boek Persoonlike vriendskappe: Boere en Russe wat binnekort amptelik bekendgestel word....
deur Forum Nuus | Jun 7, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Anelle Blanckenberg, ʼn hortoloog van Orania, het onlangs uit Switserland gehoor dat die eerste van ‘n reeks wetenskaplike artikels oor haar doktorale navorsing internasionaal gepubliseer is. Die Universiteit Stellenbosch (US) beskryf...
deur Forum Nuus | Jun 2, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer ’n Kunsuitstalling getiteld “Presidente en Premiers” is Maandag (31 Mei) in die Erfenissentrum by die Voortrekkermonument (VTM) geopen om die 60-jarige herdenking van Republiekwording in 1961 te vier. Dié uitstalling bestaan uit verskeie...