deur AfriForum | Apr 8, 2019 | Artikels, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Plaasmoorde, plaasaanvalle en die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat Bennie Roux (41), ’n professionele atleet van Centurion, baie na aan die hart lê. Roux, ’n boorling van Reitz in die Vrystaat, sê die hartseer van plaasmoorde en –aanvalle het...
deur AfriForum | Apr 3, 2019 | Artikels
AfriForum het met die proses vir ’n formele aansoek begin om die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming te verplig om verdere en volledige besonderhede oor die grondeis in Centurion en omliggende gebiede bekend te maak. Dít volg nadat dié...
deur AfriForum | Apr 3, 2019 | Artikels
Die eerste uitgawe van AfriForum se ledetydskrif, Forum Tydskrif, vir 2019 is in die pos of sal binnekort by lede se huise afgelewer word. In dié uitgawe val die klem op die burgerregte-organisasie se nuwe AfriForum 911-toep wat lede op hul selfone kan aflaai ten...
deur AfriForum | Apr 2, 2019 | Artikels
“Die geskiedenis is soos ’n diamant, hy het ’n duisend verskillende kante en daar moet na alle kante gekyk word. Die geskiedenis van die Afrikaners is ook groter as net die geskiedenis van apartheid,” meen dr. Leopold Scholtz, historikus, joernalis en skrywer van...
deur AfriForum | Apr 2, 2019 | Artikels
S le Roux Marais, wat as die vader van die Afrikaanse kunslied bestempel word, se werk word vandeesmaand deur die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) in samewerking met Rosa Anderson, pianis en dryfkrag agter die projek, op die voorgrond geplaas....
deur AfriForum | Apr 1, 2019 | Artikels
Moet Suid-Afrikaners ’n belastingboikot ondersteun? Debatspanne van die Universiteit van Stellenbosch (US) en die Noordwes-universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU) moes oor dié moeilike onderwerp in die finale rondte van vanjaar se Dink of...