deur Forum Nuus | Jul 25, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Ons moet almal ophou sê eendag sal ek. Niemand weet waar hulle môre of oormôre gaan wees nie. Ons moet leer om elke geleentheid wat oor ons pad kom, aan te gryp. Só meen Christo Pieterse, ’n safari-agent wat onlangs gehelp het om ’n kwadruplegiese vriend se grootste...
deur Forum Nuus | Jul 23, 2019 | Artikels, Forum Nuus
Dit lyk of adv. Busisiwe Mkhwebane, die openbare beskermer (OB), se dae getel is. Dit sal wel die geval wees indien opposisiepartye en burgerregte-organisasies hul sin kry dat sy onmiddellik bedank nadat die Konstitusionele Hof verdoemende bevindinge teen haar gemaak...
deur Forum Nuus | Jul 15, 2019 | Artikels, Onderwys- en leierskapsprojekte Mediaverklarings
Sowat 100 leerlinge van 26 debatspanne het die afgelope naweek aan AfriForum se jaarlikse Dink of Sink-skoledebatskompetisie se nuwe streeksuitdun in die Verre-Noorde deelgeneem. Dit is die eerste keer dat Dink of Sink ’n uitdunrondte in die Verre-Noorde aanbied en...
deur AfriForum | Jul 15, 2019 | Artikels
Die Tshwane-metro sal nie Woensdag voortgaan met die implimentering van die onwettige verhoogde kragtarief vir die 2019/2020-termyn nie. Dit kom ná volgehoue druk en ’n hofsaak wat die burgerregtewaghond AfriForum teen die munisipaliteit aanhangig gemaak het om die...
deur AfriForum | Jul 12, 2019 | Artikels
Duduzane Zuma (38), seun van oudpres. Jacob Zuma, is vandag in die Randburgse landdroshof vrygespreek op aanklagte van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur. Landdros Tebogo Thupaatlase het in sy uitspraak gesê die staat kon nie bo redelike twyfel bewys...
deur AfriForum | Jul 11, 2019 | Artikels
Terwyl AfriForum vandeesweek aangekondig het dat Julius Malema, leier van die EFF, steeds in sy visier is oor drie sake van korrupsie, aanranding van ’n polisiebeampte en die afvuur van ’n vuurwapen in die openbaar, het die organisasie se privaatvervolgingsgesag...