deur Forum Nuus | Mar 2, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Voorgenome regstappe deur Solidariteit en AfriForum het die regering gedwing om toe te gee dat hy geen statutêre raamwerk of mandaat het op die alleenverkryging, -aankoop en -verspreiding van COVID-19-entstowwe nie. Die regering het onder...
deur Forum Nuus | Feb 26, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Forum Sekuriteit is in 2019 as geakkrediteerde opleidingsverskaffer deur die Quality Council for Trades and Occupations (QCTO) onder die Safety and Security Sector Education and Training Authority (SASSETA) as deel van die South African...
deur Forum Nuus | Feb 25, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer ’n Ingrypende wending in die stryd vir die wettige gebruik van ivermektien is pas aangekondig. Nuwe inligting oor gebreke aan die kant van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) om ivermektien vir menslike...
deur Forum Nuus | Feb 23, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Polisiemagsmisbruik het skerp toegeneem tydens die COVID-19-pandemie met tientalle mense wat vir netelige oortredings onregmatig in hegtenis geneem is. Hierdie is die nagmerrie-vertelling van ’n vername sakeman, dr. Hinner Köster, van Pretoria wat ook onlangs ’n...
deur Forum Nuus | Feb 19, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Forum Sekuriteit is verantwoordelik vir die beskermings- en veiligheidsdienste by die nuwe kampus van Sol-Tech, die beroepsopleidingskollege van die Solidariteit Beweging. Die nuwe kampus het vandeesmaand sy deure geopen en meer as 400 nuwe studente verwelkom....
deur Forum Nuus | Feb 18, 2021 | Ongekategoriseerde, Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Verlede jaar se verwoestende brande in die Wes-Vrystaat kon die einde van verskeie boere se besigheid beteken het, maar met die hulp van Manna vir die Boere het skenkings van regoor die land ingestroom om beeste, wat in die slaggebly het, te...