deur Forum Nuus | Mar 31, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Solidariteit Helpende Hand het die afgelope sewe jaar sowat 3 000 behoeftige skoolmeisies deur middel van die #HelpHetta-projek gehelp. Dié projek voorsien sanitêre ware en higiëniese produkte aan meisies. Sedert die COVID-19-pandemie Suid-Afrika...
deur Forum Nuus | Mar 30, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika se boere voer ’n opdraande stryd. Daagliks moet hulle veg om hulself en hul gesinne te beveilig, terwyl die ANC-regering ook ’n swaard oor hul kop hou met sy beleid oor onteiening sonder vergoeding. Insetkoste is hemelhoog en boere kry...
deur Forum Nuus | Mar 25, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Vyftien jaar gelede het die AfriForum-droom klein begin met ’n artikel wat op 26 Maart 2006 in Rapport oor die stigting van ’n “nuwe forum” gepubliseer is. Dié organisasie het met sy stigting geen lede gehad nie en slegs oor drie personeellede en...
deur Forum Nuus | Mar 24, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch As daar nie daadwerklik ingegryp word om slagoffers van geslagsgebaseerde misdaad se vertroue in die strafregstelsel te herstel nie, gaan al hoe meer slagoffers ontmoedig word om sake aan te meld, terwyl al hoe meer oortreders skotvry...
deur Forum Nuus | Mar 24, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Alet Rademeyer Die Wetsontwerp op Onteiening het nie ten doel om ongeregtighede van die verlede reg te stel nie, maar is eerder daarop gemik om ’n rasseagenda te dryf en die staat meer mag te gee. Só het Ernst Roets, AfriForum se hoof van Beleid en Aksie, vandag...
deur Forum Nuus | Mar 23, 2021 | Artikels, Forum Nuus
Deur Marthinus Koekemoer Solidariteit Helpende Hand het vandeesmaand begin om ’n nuwe kursus vir tuisversorging van bejaardes aan te bied. Dit volg ná die organisasie die afgelope tyd oorval is met versoeke van mense wat behoefte aan tuisversorging het. Die...