Deur Marthinus Koekemoer AfriForum het vandeesweek ’n formele klag teen Fikile Mbalula, Minister van Vervoer, en sy department by die Openbare Beskermer ingedien waarin ’n ondersoek na moontlike korrupsie en wanadministrasie versoek word. Dié departement se...
Forum Sekuriteit het die afgelope week twee skole en die Leriba Lodge in Centurion besoek om veiligheidsrisiko-analises te doen. Hiermee word onder meer bepaal waar die perseel moontlik kwesbaar vir misdadige optrede is, maar ook watter ander veiligheidsaspekte...
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika se twee medaljewenners by die Olimpiese Spele, Tatjana Schoenmaker en Bianca Buitendag, het Suid-Afrikaners wat hulle ondersteun en vir hulle prysgeld ingesamel het, vandag tydens ’n geleentheid in Pretoria uit die diepte van hul harte...
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Kom luister na die mooiste storieboekvoorlesing van Kraal Uitgewers se nuutste kinderboek, Prinsessie en Boekeman, eerskomende Saterdag 11 September om 10:00 by die AfriForum Teater. Dié pragtige geïllustreerde Afrikaanse prenteboek is die...
Deur Alet Rademeyer Die ANC-regering se onvermoë om iets aan die enorme agterstand in die uitreiking van rybewyse en vuurwapenlisensies te doen, is besig om woede onder verantwoordelike landsburgers te ontketen. Fikile Mbalula, minister van vervoer, het verlede week...
Deur Marthinus Koekemoer Solidariteit het vandag hul belastingverslag en -protes op ’n Facebook-uitsending bekendgemaak waarin hulle tot die gevolgtrekking kom dat die voorgestelde nasionale gesondheidsversekering (NGV) en die nasionale fonds vir maatskaplike...