deur AfriForum | Feb 19, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging Die opspraak wat die F.W. de Klerk-stigting se uitsprake oor Apartheid gemaak het, wys dat die verlede nog glad nie verby is nie. Die regering van oudpresidente P.W. Botha en F.W. de Klerk word deesdae alleen...
deur AfriForum | Feb 17, 2020 | Blogs, Ander Blogs
Deur Nina Breytenbach Ek het op 23 Januarie 2020 met ’n hele paar vooropgestelde idees oor wat die AfriForum Jeug-kongres sou inhou, op O.R. Tambo-lughawe geland. My verwagtinge was min of meer dat ek soos ’n seer duim as enigste hen onder die hane sou uitstaan, daar...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Ander Blogs
Sluit aan by jou naaste AfriForum-buurtwag. SMS jou naam na 45353 (R1). Beligting: Sorg dat buiteligte en sensors in werkende toestand is. Gebruik ligte in die huis wat aan tydskakelaars gekoppel is. Posbus: Vra iemand om pos uit jou posbus te verwyder en staak...
deur AfriForum | Des 3, 2019 | Ander Blogs
Sluit aan by jou naaste AfriForum-buurtwag. SMS jou naam na 45353 (R1). Beligting: Gebruik sensorligte. Maak seker dat areas naby ingange en kamervensters genoeg verlig is. Posbus: Maak jou posbus daagliks leeg. Alarmstelsel: Koppel jou alarmstelsel aan ’n...
deur AfriForum | Okt 18, 2019 | Blogs, Ander Blogs
’n Paar jaar gelede kom ek op ’n dokument af wat die boeiende en omstrede verskynsel van goederekultusse (Engels: cargo cults) beskryf. ’n Goederekultus word beskou as ’n geloofstelsel waarvolgens die navolgers daarvan bygelowige rituele volg in die hoop om die...
deur AfriForum | Okt 3, 2019 | Blogs, Ander Blogs
Daar hang so baie vraagtekens oor die Mededingingskommissie se twyfelagtige en belaglik duur ondersoek na die privaat gesondheidsorgmark dat dit moeilik is om te weet waar om te begin om dit te ontleed en te kritiseer. Na berig word, het dit meer as R200 miljoen gekos...