deur AfriForum | Okt 28, 2018 | Argiewe
Ses AfriForum-buurtwagte uit die Stellaland-streek – Biesiesvlei, Bloemhof, Christiana, Delareyville, Schweizer-Reneke en Vryburg – het die afgelope naweek aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Meer as 220 patrolleerders het ’n afstand van 4 402 km in 1 244...
deur AfriForum | Okt 26, 2018 | Argiewe
Op 25 Oktober 2018 het die AfriForum911-afdeling van die burgerregte-organisasie AfriForum bystand gebied met die inhegtenisneming van ’n verdagte in Kathu deur die AfriForum911 TrackBox-toepassing te gebruik. Die individu is vir die diefstal van ’n motorvoertuig...
deur AfriForum | Okt 26, 2018 | Interkulturele samewerking, Argiewe
Die hofsaak waarin AfriForum se regspan namens die Mpungose- tradisionele raad en die Nkungumathe-gemeenskap optree om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om ’n skool in dié gemeenskap te bou, is vandag in die KwaZulu-Natalse hoë hof in...
deur AfriForum | Okt 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se nasionale patrollie, waaraan nagenoeg 3 000 lede uit 104 van dié organisasie se buurt- en plaaswagte deelgeneem het, het die afgelope naweek plaasgevind. Altesaam 77 054 km is met 1 859 voertuie en in 10 842 man-ure afgelê....
deur AfriForum | Okt 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag, 22 Oktober 2018 ’n nuwe tak in Kraaifontein gestig. Die bestuurslede is Christo la Grange (voorsitter), Danie Bredenhann (ondervoorsitter) Aletta du Toit (sekretaris), Letitia Groenewald (tesourier), André Theron...
deur AfriForum | Okt 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Oktober 2018 ’n nuwe bestuur vir die Germiston-tak verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Elize Hern (voorsitter), Piet de Wit (ondervoorsitter), Machiel Pelser (tesourier), David Deysel (sekretaris), André van Niekerk...