deur AfriForum | Feb 14, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 11 Februarie 2019 besoek by die Bronberg Akademie in Pretoria-Oos afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag geëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld vervolg en oudingenieurs se hulp dadelik betrek word. Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum, sê daar kan geen verdere doekies omgedraai...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 9 Februarie 2019 die Hollandse begraafplaas in dié dorp skoongemaak en dit ook goed gedink om ’n kranslegging te hou en sodoende eer te betoon aan helde uit ons geskiedenis. Die jeugvleuel van bogenoemde tak is hierby...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 9 Februarie 2019 in samewerking met die jeugvleuel van dié tak die Hollandse begraafplaas skoongemaak. Hierdie selfdoenaksie is aangepak nadat dié geskiedkundige begraafplaas verwaarloos is. Lede van die gemeenskap en die jeug het...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag tydens ’n konferensie aangekondig dat die burgerregte-organisasie ’n skriftelike betoog by die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling ingedien het teen die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Frankfort het op 9 Februarie 2019 ’n selfdoenaksie van stapel gestuur en dié dorp se strate opgeruim en skoongevee, asook munisipale asblikke leeggemaak. Voor hierdie aksie was die strate besaai met vullis, terwyl munisipale asblikke ook oorgeloop...