Header Artwork

AfriForum Jeug help bejaardes in Secunda

Die jeugvleuel van AfriForum se Secunda-tak het op 16 Februarie 2019 ’n bejaarde van Davieshof-aftreeoord in Secunda gehelp om haar vertrekke oor te verf. Die plaaslike jeug het self besluit om ook ander bejaardes in die oord te help deur te verf, gate in mure te vul...

AfriForum 911-beheerkamer behaal sukses

AfriForum se 911-beheerkamer het op Dinsdagoggend 19 Februarie 2019 ’n noodkennis­gewing van ’n AfriForum-lid in Hazyview deur die TrackBox-toep ontvang. Dié lid het die beheerkamer in kennis gestel dat een van sy werknemers – ’n vragmotorbestuurder – gekaap is en as...

AfriForum-teenboelieveldtog besoek Laerskool Kenmare

Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Februarie 2019 besoek by die Laerskool Kenmare in Krugersdorp afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum...

Centurion-inwoners: Los ons grond

Sowat ‘n duisend lede van die gemeenskap het gisteraand by Leriba Lodge in Centurion, Pretoria, vergader om aan AfriForum ’n formele mandaat te gee om die residensiële grondeis in Centurion teen te staan. Dit volg ná ’n grondeis in Junie 2018 in die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN