deur AfriForum | Mar 12, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park, Springs en Endicott het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies op 8 Maart 2019 ’n...
deur AfriForum | Mar 12, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug staan tans ’n o. 12-atleet uit die Oos-Kaap by nadat dié skolier nie in die Oostelike Provinsie Atletiekspan vir die komende naweek se nasionale byeenkoms in Germiston ingesluit is nie. Die betrokke atleet het tweede in sy item geëindig, maar is op...
deur AfriForum | Mar 12, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 4 Maart 2019 by Laerskool Rustenburg en Laerskool Vastrap in Rustenburg besoek afgelê as deel van AfriForum se #AnkerdorpPadskou. Die teenboelieveldtog dien as bewusmaking van afknouery in...
deur AfriForum | Mar 11, 2019 | Argiewe
AfriForum het in samewerking met die Helpende Hand-tak in Newcastle ’n teenboeliegesprek met verskeie skole in dié dorp gereël sodat leerders, onderwysers en ouers meer bewus word van afknouery in skole. Die soort gesprekke is veral noodsaaklik ná ’n 13-jarige meisie...
deur AfriForum | Mar 8, 2019 | Argiewe
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het op 6 Maart 2019 dié organisasie se beheerkamer in kennis gestel van ’n verdagte wat ’n sekuriteitswag in Klerksdorp doodgesteek het. Jan Anderson van SDF Sekuriteit is op dié dag saam met die plaaslike SAPD na ’n...
deur AfriForum | Mar 8, 2019 | Argiewe
AfriForum 911 se beheerkamer het in samewerking met die SAPD op 6 Maart 2019 verskeie suksesse behaal. Vier verdagtes wat vir ’n plaasaanval digby Tweeling in die Vrystaat verantwoordelik was, is naby die Lesotho-grenspos gearresteer. Tydens dié arrestasie...