deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
AfriForum se Velddrif-buurtwag het in samewerking met ander rolspelers Velddrif en die omliggende areas op 8 en 9 Maart veilig gehou as deel van AfriForum se nasionale patrollie. Tydens dié patrollie het 21 patrolleerders in 11 voertuie altesaam meer as 455 km in...
deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak op Williston het onlangs met amptenare van die Namakwa-distriksmunisipaliteit oor die toestand van dié dorp se paaie vergader. Taklede het hul misnoeë uitgespreek oor sowel die haglike toestand van die paaie as die gebrek aan die herstel en...
deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-, Roodepoort- en Randfontein-buurtwagte het op 8 Maart vanjaar in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheids instansies ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer....
deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
AfriForum se Ellisras-, Nylstroom-, Warmbad-, Tzaneen-, Matlabas- en Marble Hall-buurtwag het op 8 Maart 2019 ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Dié patrollie, wat in samewerking met die SAPD,...
deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
Verskeie lede van AfriForum se Delmas-, Eloff- en Argent-buurtwag het op 8 en 9 Maart 2019 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem. Die doel van hierdie patrollies is hoofsaaklik om sigbare polisiëring in die gebiede in en om Delmas te verskerp....
deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
AfriForum se Alberton-reaksiespan het op 12 Maart ’n gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD van Katlehong-Noord, die Ekurhuleni Metropolisie (EMPD), Reaper Tactical Sekuriterit en Alberton Community Responders opgespoor. Reaper Tactical Sekuriteit het ’n...