deur AfriForum | Mar 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se Worcester-buurtwag het Velddrif en omliggende areas op 8 en 9 Maart 2019 veilig gehou as deel van die nasionale patrollie wat AfriForum geloods het. Dié patrollie is in samewerking met die privaat sekuriteitsmaatskappye AC Security, Capital Security, LTS...
deur AfriForum | Mar 18, 2019 | Argiewe
Die Rustenburg-, Coligny-, Koster- (Millvale-) en Mooinooi-buurtwag het op 8 en 9 Maart in samewerking met die SAPD en sekuriteitsmaatskappy aan AfriForum se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie het van 16:00 tot 06:00 geduur en 474 patrolleerders het...
deur AfriForum | Mar 18, 2019 | Argiewe
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Vryheid-tak het onlangs besluit om basiese noodhulpkursusse vir hul patrolleerders en lede van die gemeenskap aan te bied. Dit vorm deel van verskeie kursusse wat dié tak vir 2019 beplan. “Die doel van hierdie opleiding is om...
deur AfriForum | Mar 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Matzikama-streek het op 8 en 9 Maart in samewerking met die SAPD en verkeersdepartemente ’n patrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer om polisiëringsigbaarheid te verhoog. Die aksie, wat deel van AfriForum se nasionale...
deur AfriForum | Mar 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het op Saterdagoggend 9 Maart omstreeks 02:15 hulp verleen tydens ’n motorongeluk by die Sandbaai-kruising, waarin twee mense beseer is. Wayne Theron, ’n lid van die buurtwag wat gevorderde noodhulprespons kan bied, het...
deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
AfriForum se Roodepoort-buurtwag het op 8 en 9 Maart 2019 opleiding in noodbloedingbeheer en toneelhantering ontvang wat onderskeidelik deur die Stop the Bleed-organisasie en die SAPD aangebied is. Fanie Naude, voorsitter van AfriForum se Roodepoort-tak, sê dat...