deur AfriForum | Mar 20, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Kraaifontein, Brackenfell en Bellville het in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, Landry Securitas, Capital Security Services, C-Max Security Services en ADT Security Services op 8 en 9 Maart patrollies in hul onderskeie...
deur AfriForum | Mar 20, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Orania het op 14 Maart gehelp om verdagtes vas te trek nadat die kamerastelsel in die vroeë oggendure ’n verdagte voertuig op die R369-roete deur Orania opgemerk het. Die voertuig het ’n persoon afgelaai wat bo-oor ’n draadheining...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
Bewysstukke in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy is op 18 en 19 Maart 2019 in die Wes-Kaapse hoë hof voorgelê. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het namens die Jimmy-gesin verskyn. Jimmy is in...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in Maart 2019 vullisterreine in die Oos-Rand geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te bepaal. Dié oudit meet vullisterreine in dorpe waarin daar gevestigde...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dispuut met MTN verklaar en ’n openbare veldtog van stapel gestuur weens die beweerde rassistiese gedrag wat deur die telekommunikasiemaatskappy onderskryf word. Dit volg nadat MTN aangekondig het dat hy sy borgskap by ’n...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Laeveld het op Vrydag 8 Maart 2019 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie vorm deel van ’n inisiatief wat landwyd deur AfriForum van stapel gestuur word om samewerking tussen...