Header Artwork

Departement moet antwoorde verskaf oor Centurion-grondeis

Die burgerregte-organisasie AfriForum het die proses vir ’n formele aansoek van stapel gestuur om die departement van landelike ontwikkeling en grondhervorming te verplig om verdere en volledige besonderhede oor die grondeis in Centurion en omliggende gebiede bekend...

AfriForum stig eerste buurtwag in Helderbergkom

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Donderdag 28 Maart 2019 sy eerste buurtwag in die Helderbergkom-omgewing gestig. Die nuwe Gordonsbaai-buurtwag vorm deel van AfriForum se Helderbergkom-tak, wat in 2018 gestig is. Peregrine Visser is tydens die...

500 liter water op Menseregtedag aan ouetehuise voorsien

Lede van AfriForum se Tzaneen-tak het op Menseregtedag, 21 Maart 2019, 500 liter water aan die El-Natan, Goue Jare en God’s Haven ouetehuise geskenk vir bejaardes wat dié vakansiedag sonder water moes deurbring. Die aksie het die dag voor Wêreldwaterdag –...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN