deur AfriForum | Apr 11, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 8 April 2019 besoek by die Laerskool Menlopark in Pretoria afgelê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole. AfriForum wil met sy teenboelieveldtog saam met leerders, onderwysers...
deur AfriForum | Apr 11, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vredendal- en Malmesbury-takke het saam op 9 April 2019 ’n werkswinkel oor munisipale eiendomswaardasies in Bellville bygewoon. Dié werkswinkel is deur Frik Mulder, ’n onafhanklike konsultant en kundige in plaaslikeregeringsake, aangebied....
deur AfriForum | Apr 11, 2019 | Argiewe
AfriForum se Kraaifontein- en Vredendal-tak het op 8 April 2019 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon wat gehandel het oor dié twee takke se deelname aan die hersieningsproses van hul onderskeie munisipaliteite se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP). Frik...
deur AfriForum | Apr 11, 2019 | Argiewe
Afgevaardigdes van AfriForum het vandeesweek na die Verenigde State van Amerika (VSA) gevlieg as deel van die burgerregte-organisasie se veldtog om steun in die buiteland te werf asook bewusmaking rakende grondonteiening sonder vergoeding en die prioritisering van...
deur AfriForum | Apr 10, 2019 | Argiewe
AfriForum se Waverley-tak, ’n paar lede van AfriForum Jeug en die nuwe buurtwag het op Saterdag 6 April 2019 bymekaargekom om dele van die spruit in dié gebied skoon te maak en takke te sny en verwyder. Dié aksie is geloods oor sluipslapers langs die spruit...
deur AfriForum | Apr 10, 2019 | Argiewe
In reaksie op president Cyril Ramaphosa se pleidooi dat jong Suid-Afrikaners nie moet emigreer nie, het AfriForum gereageer deur die president te herinner dat mooi verkiesingspraatjies nie genoeg is om mense te oortuig dat hulle ’n volhoubare toekoms in die land het...