deur AfriForum | Apr 23, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-Rand-takke het die laaste twee weke tydens die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit se geïntegreerde ontwikkelingsplan (GOP) vergaderings skriftelike kommentaar op die onderskeie lede van die burgemeesterskomitee beteken. Alhoewel die...
deur AfriForum | Apr 23, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 15 en 16 April 2019 besoek by die Primêre Skool Op Die Voorpos, die Voorbereidingskool Fanie Malan en die Rosendal Intermediêre Skool in Upington afgelê. Dié veldtog dien as...
deur AfriForum | Apr 18, 2019 | Argiewe
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 10 en 11 April 2019 opleiding in skarebeheer en radioprosedure ontvang. Dié opleiding het grootliks oor patrolleerders se mandaat tydens onluste met groot skares en die moets...
deur AfriForum | Apr 18, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Port Elizabeth-tak het op 11 April 2019 sportsakke aan die eerste rugbyspan van die Laerskool Verkenner oorhandig. Dirk Burger, voorsitter van AfriForum se Port Elizabeth-tak, het die skool vroeër saam met Dewald van Wyk,...
deur AfriForum | Apr 18, 2019 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag in die Randburgse landdroshof verskyn in die informele geregtelike ondersoek na die dood van kol. Patrick Karegeya, voormalige intelligensiehoof van Rwanda. Die landdros het die saak tydens...
deur AfriForum | Apr 18, 2019 | Argiewe
AfriForum het op 13 en 14 April 2019 Projek Nehemia-opleiding aan lede van die Groter Pretoria-omgewing aangebied. Projek Nehemia is ’n strategie teen geweldsmisdaad. Die Groter Pretoria-buurtwagte en die bevelsgroep van Projek Nehemia het tydens dié...