deur AfriForum | Jan 18, 2017 | Argiewe
In die lig van AfriForum se onlangse oorwinning in die Noord-Gautengse hoë hof in Pretoria in die saak teen die eMadlangeni plaaslike regering, is dié burgerregte-waghond nou by magte om die hoogste kwalifikasies van amptenare van die Matjhabeng Munisipaliteit aan te...
deur AfriForum | Jan 16, 2017 | Argiewe
AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het vandag ’n geskiedkundige ooreenkoms gesluit om ’n geïntegreerde benadering te volg om veiligheid uit te bou en gemeenskapsamewerking in die bekamping van misdaad te versterk. Dié ooreenkoms vorm die hoogtepunt...
deur AfriForum | Jan 13, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Nylstroom het op 13 Januarie vir twee dae se addisionele werk betaal sodat Jaco Vosloo van M & T Grondverskuiwings die Donkerpoortdam – Nylstroom se hoofwaterbron – dieper kon maak ten einde meer water te kan opgaar. “Die huidige droogte het...
deur AfriForum | Jan 12, 2017 | Argiewe
AfriForum prys die polisie vir die uitstekende diens wat hulle tydens die feesseisoen gelewer het. Kontakmisdaad het met bykans 8% gedaal in vergelyking met die derde kwartaal van die 2015/2016 finansiële jaar. Ander ernstige misdade het ook in dié kwartaal met meer...
deur AfriForum | Jan 11, 2017 | Argiewe
“AfriForum se regspan is gereed vir deelname as vriend van die hof aan die regsaak om die beoefening van godsdiens in skole te beskerm.” Dit was die reaksie van dié burgerregte-organisasie nadat dit aan die lig gekom het dat die saak waarin ses skole oor hulle...
deur AfriForum | Jan 11, 2017 | Argiewe
AfriForum is bekommerd oor die groot hoeveelheid leerlinge wat nie plek in skole het in 2017 nie. Die feit dat talle provinsies nie genoeg skole het om leerlinge te akkommodeer nie, dui net weereens daarop dat die onderwysdepartement onbekwaam is en deurlopend nalaat...