Header Artwork

AfriForum maak begraafplaas in Koster skoon

Die AfriForum-tak in Koster het vandag begin om die plaaslike begraafplaas skoon te maak. “Hierdie begraafplaas lê die hele gemeenskap na aan die hart. Ek voel trots dat ek my deel tot die verbetering daarvan kon doen,” sê Lampie Meintjies, voorsitter van die...

AfriForum se Witrivier-tak en SAPD span saam teen misdaad

Witrivier se AfriForum-tak het op 2 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan lt.kol. Ngomane, bevelvoerder van die Witrivier-polisiestasie,...

AfriForum lê klag van strafbare manslag teen Eskom se Koko

AfriForum het op 2 Februarie 2017 in samewerking met die gemeenskap van Grabouw ’n klag van strafbare manslag teen Matshela Koko, die waarnemende hoof uitvoerende beampte van Eskom, by die plaaslike polisiestasie aanhangig gemaak. Dié stap volg nadat ’n ma van twee op...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN