deur AfriForum | Apr 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het op Donderdag, 6 April 2017, verneem van rassistiese en uitlokkende opmerkings teenoor wit mense wat deur ’n student van die Villa Bravado-koshuis van die Universiteit van die Vrystaat (UV) op hul betrokke koshuisgang se WhatsApp-groep gemaak is. “Daar...
deur AfriForum | Apr 6, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 3 April 2017 ’n buurtwag in Harrismith gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte aan ’n AfriForum-Buurtwag uitgespreek het om die hoë geweldmisdaadvlak in dié dorp die nekslag toe te dien. Die...
deur AfriForum | Apr 6, 2017 | Argiewe
Die afgelope naweek is daar afgeskop met AfriForum se Calvinia-waterprojek met die aflewering van ongeveer 400 000 liter water, 300 bale voer en 100 sakke aartappels in dié droogtegeteisterde Noord-Kaapse dorp. Gemeenskappe van regoor Suid-Afrika het die water geskenk...
deur AfriForum | Apr 6, 2017 | Argiewe
AfriForum het ’n beroep op die regering gedoen om die SAUK te laat privatiseer. Dít volg nadat dit onlangs aan die lig gekom het dat die SAUK in ’n ernstige finansiële verknorsing is en nie in staat is om werknemers te betaal nie. Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof...
deur AfriForum | Apr 5, 2017 | Argiewe
AfriForum verwelkom SuperSport se onderneming dat dié sportdiens geen bedoeling het om krieketkommentaar in Afrikaans te staak nie. Dít volg nadat die burgerregte-organisasie talle klagtes van DSTV-gebruikers ontvang het omdat Afrikaanse krieketkommentaar tydens die...
deur AfriForum | Apr 5, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag op die burgerregte-organisasie se webtuiste ’n burgerlike mosie van wantroue teen president Jacob Zuma van stapel gestuur. Dít volg ná die onlangse skommeling van die kabinet en Suid-Afrika se kredietstatusafgradering na rommel deur die...