deur AfriForum | Jul 10, 2019 | Argiewe
AfriForum se Apiesrivier-tak in Pretoria het groot planne om kommunikasie- en kameramonitering in die gemeenskap te verbeter met die implimentering van ’n gemeenskapsbeheerkamer in die Apiesrivier-gebied. Die projek is van stapel gestuur om die gemeenskap se...
deur AfriForum | Jul 10, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie in Centurion aangedui dat hulle die hof gaan nader met ’n mandamus-aansoek om die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) te verplig om besluite te neem oor die vervolging van Julius Malema, leier van die...
deur AfriForum | Jul 9, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag by die dringende hof met die Tshwane-metro vergader oor die verhoogde elektrisiteitstarief wat die metro sonder die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) se goedkeuring geïmplementeer het. Dit volg nadat...
deur AfriForum | Jul 9, 2019 | Argiewe
AfriForum verwelkom Jan Esterhuise, ’n plaaswerker van Sutherland, se vonnisoplegging op 8 Julie 2019 van lewenslange tronkstraf. Esterhuise is skuldig bevind aan die moord en roof met verswarende omstandighede van Riana Louw du Toit, nadat hy haar op...
deur AfriForum | Jul 8, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag gesê die kritieke en toenemende tekort aan verpleegpersoneel in Suid-Afrika is ’n fatale swakplek in die strewe om die beoogde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) in werking te stel. Daar is onlangs berig dat...
deur AfriForum | Jul 8, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum verwelkom Job Mokgoro, premier van Noordwes, en David Makhura, premier van Gauteng, se erkenning van plaasaanvalle en ‑moorde as prioriteitsmisdade. Makhura het tydens sy provinsiale openingsrede erkenning gegee aan die erns van...