Header Artwork

AfriForum se Heilbron-tak spreek waterprobleme aan

AfriForum se Heilbron-tak het verskeie klagtes van lede ontvang oor waterlekke en ’n watertekort in dié dorp. Die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se versuim om hieraan aandag te gee, het die tak genoop om ’n formele klag per brief op 21 Junie 2017 aan die...

Kaapstad – bo blink, onder stink

Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord het watertoetse deur ’n onafhanklike laboratorium op ’n watermonster uit die Swartrivier laat doen, en die resultate is kommerwekkend: E. coli-vlakke is 50 keer hoër as die toegelate maksimum wat deur ’n rioolaanleg vrygestel mag...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN