deur AfriForum | Jul 12, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom die weermag se ontplooiing in die Wes-Kaap se bendegeteisterde gebiede. Dié aankondiging volg nadat 13 mense binne 24 uur in Philippi vermoor is. Volgens die Wes-Kaapse provinsiale regering is 1 875 moorde...
deur AfriForum | Jul 12, 2019 | Argiewe
Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, is vandag in die Randburgse landdroshof onskuldig bevind in die vervolgingsaak vir strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur teen hom. “AfriForum se doel was om seker te maak dat Zuma Jr. soos enige...
deur AfriForum | Jul 12, 2019 | Argiewe
AfriForum se Welkom-tak het die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit op terme geplaas oor die swak bestuur en agteruitgang van dié gebied se vullisterreine. Geen van dié munisipaliteit se vullisterreine voldoen aan die nodige wetlike vereistes nie. Johan Terblanche,...
deur AfriForum | Jul 11, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 11 Julie 2019 voorstelle ingedien en voorstelle aan die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) gemaak, asook ’n moontlike oplossing voorgestel ná die afgelope maand se elektrisiteitsdebakel. Dié...
deur AfriForum | Jul 11, 2019 | Argiewe
AfriForum het op 10 Julie 2019 ’n gemeenskapsveiligheid- en takstigtingsvergadering in Brits gehou. Die gemeenskap het die burgerregteorganisasie genader om ’n tak te stig nadat ’n groot behoefte ontstaan het rakende veiligheid in die omgewing. Nagenoeg 100...
deur AfriForum | Jul 10, 2019 | Argiewe
AfriForum het op 6 Julie 2019 opleiding vir die Tzaneen- en Phalaborwa-buurtwag aangebied. Hierdie opleiding vorm deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou-veldtog en is deur 36 buurtwaglede bygewoon. Die buurtwaglede het tydens dié opleiding ’n reeks...