deur AfriForum | Mar 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 1 Maart ’n tak in Waverley gestig en tydens dié stigtingsgeleentheid ook ’n takbestuur verkies. Hendrik van der Westhuizen is tot die nuwe takvoorsitter verkies. “Die takstigting was ’n sukses en die gemeenskap is reeds ywerig...
deur AfriForum | Mar 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum loods vandag ’n webtuiste waar lede van die publiek ’n versoekskrif wat ten doel het om regerings en buitelandse beleggers aan te moedig om druk op die Suid-Afrikaanse regering te plaas om nie met onteiening sonder vergoeding...
deur AfriForum | Mar 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se Senekal-tak het prof. Andries Jordaan genooi om die gemeenskap op 1 Maart 2018 tydens die tak se ledevergadering toe te spreek. Jordaan is die direkteur van die Disaster Management Training and Education Centre for Africa (DiMTEC)...
deur AfriForum | Mar 2, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag kommentaar op die onderwyswysigingsregulasie ingedien waarin die burgerregte-organisasie die voorstel verwerp dat graad 7-, 8- en 9-leerders se slaagsyfer vir hul eerstetaal van 50% na 40% verlaag word, terwyl ’n slaagsyfer van slegs 30% vir alle...
deur AfriForum | Mar 1, 2018 | Argiewe
Die Pretoriase hooggeregshof het vandag uitspraak gelewer in die uitgerekte hofaansoek teen die voormalige Suid-Afrikaanse president, Jacob Zuma, en sy regering vir hul rol in die sluiting van die streeks- menseregtehof, die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap...
deur AfriForum | Mar 1, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n ernstige beroep op alle ouers om daadwerklik by beheerliggaamverkiesings betrokke te raak wat in Maart by laer- én hoërskole regoor die land gaan plaasvind. “Dit is baie belangrik dat ouers aan hul kind(ers) se...