deur AfriForum | Mei 30, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n dispuut met MultiChoice verklaar na aanleiding van die inkonsekwente toepassing van dié televisiemaatskappy se politieke beleid. Dít volg nadat MultiChoice aangekondig het dat hulle beleid is om nie blootstelling te...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan en Matteus het op 27 Mei 2019 by die Laerskole Vorentoe, Blanco en George-Suid besoek afgelê tydens die #AnkerdorpPadskou in George. Die veldtog is ook heel gepas tydens Nasionale...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum beskou Panyaza Lesufi se skuif uit die onderwysportefeulje as ’n aanwins vir onderwys in Gauteng. David Makhura, premier van Gauteng, het aangekondig dat Lesufi voortaan as LUR vir finansies en e-regering in Gauteng sal optree. Lesufi...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n beroep op Eskom gedoen dat dié kragreus se nuwe hoof- uitvoerende beampte nie ’n politieke aanstelling moet wees en nie aan politieke inmenging onderhewig moet wees nie. Dit volg nadat Phakamani Hadebe onlangs by die...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Kuruman, Kathu, Keimoes en Springbok het dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie op 17 Mei 2019 uitgevoer. Dié patrollie is van 16:00 tot 06:00 in samewerking met talle ander veiligheidsinstansies, sekuriteitsmaatskappye,...
deur AfriForum | Mei 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Edenvale-tak het op Donderdag 23 Mei 2019 hul algemene jaarvergadering gehou en ’n nuwe bestuur vir dié tak gekies. Die doel van die vergadering was ook om terugvoer aan die gemeenskap te gee oor die tak se...