deur AfriForum | Jul 31, 2018 | Argiewe
Na afloop van gereelde kragonderbrekings in sekere woonbuurte van Pretoria weens ’n brand by die Wapadrand-substasie gee AfriForum duidelikheid oor die proses wat geaffekteerde gemeenskapslede kan volg om vergoeding vir kruideniersware wat verval het van die...
deur AfriForum | Jul 31, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n vierde plaaswag in die Matzikama-streek gestig om misdaad in dié gebied te help hokslaan. Die Nuwerus-plaaswag gaan vyf sektore patrolleer, naamlik Landplaas, Nuwerus, Biesiesfontein, die dorp Bitterfontein en die plase in...
deur AfriForum | Jul 31, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum meen dat pres. Cyril Ramaphosa, die regering en die regerende ANC ernstige nabetragting moet doen oor hul beleidsposisies met betrekking tot die onteiening van privaat eiendom, veral in die lig van die waarskuwing wat die...
deur AfriForum | Jul 30, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Waverley het in samewerking met die Moot-gemeenskapsinisiatief en ander rolspelers op Vrydag 27 Julie ʼn bewusmakingsaksie in dié Pretoria-woonbuurt gehou. Hierdie aksie volg ná ʼn toename in misdaad onder die snelwegbrug in Bosloeriestraat. Werkers...
deur AfriForum | Jul 30, 2018 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het druk op ’n privaat hospitaal geplaas nadat dié tak op 17 Julie 2018 in kennis gestel is dat mediese afval onwettig in ’n woonbuurt gestort word. Die tak het ’n aanmaningsbrief aan die hospitaal gestuur waarin hulle geëis het dat die...
deur AfriForum | Jul 30, 2018 | Argiewe
Die Suid-Gautengse hoë hof het vandag bevind dat Maite Nkoana-Mashabane, voormalige minister van internasionale betrekkinge en samewerking, se besluit om diplomatieke immuniteit aan Grace Mugabe te verleen, ter syde gestel moet word. AfriForum, Gabriella Engels en...